Petro en Albert van Deventer
Dit was die beste naweek wegbreek ooit. Die akkommodasie is uitstekend alles wat jy ooit kan nodig hê is hier. Ek sal beslis julle aanbeveel vir enige iemand wat rustig wil kom kuier en die natuur wil geniet saam met 'n profesionele gids, P.J. baie dankie. Aan Rodney en Elsabie baie dankie.
2 dagen geleden