Ons het die kuier baie geniet. Kan werklik oor niks kla nie - super skoon en netjies, pragtige geriewe en hartlike ontvangs. Bietjie naby aan die teerpad, wat geraas van motors steurend maak. (Ek moet noemdat ons van 'n plaas afkomstig is wat ons moontlik meer sensitief maak vir geraas.)